Help Kids in Need nooi die gemeenskap en ondernemings om ‘n verskil in die lewens van jongmense in Velddrif te maak. Chantel Swart, stigter van Help Kids in Need, samel nie geld nie, maar onder meer toiletware, sanitêre doekies, waslappe en seep vir behoeftiges in. Swart sê sy het ‘n hart vir teruggee en moedig ander aan om dieselfde te doen. Aflaaipunte sluit in Die Visvlekhuis en Pizza Palace op Velddrif. Bel Swart by 078 972 9566 vir nog inligting.

Organisasie wil ‘n verskil maak

Het jy ook ‘n hart wat omgee?

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 28 May 2026
    Weslander E-Edition – 28 May 2026

Gift this article