‘n Tussenverkiesing bring ‘n voorsmaak van wat in die landwye munisipale verkiesing later vanjaar kan gebeur. Foto’s: Danie Hefers

Tussenverkiesing bring voorsmakie

Die uitslag van gister (Woensdag 22 April) se tussenverkiesing in Saldanha en Langebaan om die vorige burgemeester en onderburgemeester van die Saldanhabaai-munisipaliteit te vervang, sal vandag of môre bekend wees. Lees meer oor die kandidate vir wie gestem kon word op bl. 3.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article