Hopefield-inwoners keelvol vir toestand van paaie:
• Hoop iets gaan nou gedoen gaan word met die baie hoër grond belasting wat ons nou gaan betaal en dat die geld wat in Hopefield gemaak word, nie net weer op die kus bestee gaan word nie. – Hanlie Fourie
• Ons het al in 2016 begin kla oor die pad en e-pos-boodskappe aan die munisipaliteit gestuur. Hulle het kom kyk met ‘n groot pomp en groot beloftes gemaak, maar steeds [het] niks [daarvan gekom nie] nie. – Anthony Scott
St. Helenabaai soek ‘n skool:
• Vir my is dit heeltemal ongelooflik dat hierdie pragtige dorpie nie ‘n hoërskool het nie. Dis bitter onregverdig om al die hoërskoolleerders elke dag per bus na buurdorpe te vervoer. Nee, maggies, hierdie kinders verdien ‘n skool van hul eie in die dorp waar hulle woon! – Wilna Marx
• Dis hoog tyd dat die gemeenskap opstaan, want die sprake van ‘n hoërskool kom al jare. Die staat kan miljoene weens busvervoer na skole in Vredenburg spaar. Waar hulle plek in ‘n hoërskool, want daar is genoeg voederskole wat die hoërskool kan voed nie. Waarvoor wag die staat? – Will Mill
• Dit moes al lankal gebeur het, maar dis mos beter om nog kantore vir die Saldanhabaai-munisipaliteit te kry. – Sakkie Joubert
Gang wars and cocaine networks are turning Saldanha and Vredenburg into new crime battlegrounds op the West Coast, according to new report:
• When you understand they created the problem with the agenda of turning them into 15 minute cities. Good to reduce crime and, op the other hand, gone is your freedom. A town runs within and the people should be holding those in charge accountable all round. – Brendan Faught
• Ek stem. Ons land het te veel regte en dit beskerm die misdadigers meer as eerlike landsburgers. – Deon Samuels




