Nuwe maatjies – die gr.1-leerders van St. Helenabaai Primêr is Sharne Esau, Zarah Wilsnach, Amorelle Claassen en Faith Samaai. Voor: Ethan van Zyl en Raywin Adams.

Graad-1-leerders in die Weskus het hul eerste skooldag van die nuwe skooljaar gister (Woensdag 14 Januarie) begin.

Dit was ‘n dag vol gemengde emosies en die begin van nuwe dinge.

TERUG-SKOOL-TOE-Kompetisie

Van netjiese uniforms aan die begin van die dag tot lekker deurmekaar gespeel aan die einde van die dag – stuur aan Weskus Mall jou voor-en-ná-foto’s van jou graadeentjie se eerste dag, en staan ​​’n kans om jou deel van R5 000 in geskenkbewyse te wen.

Die kompetisie eindig op Dinsdag 20 Januarie. Bepalings en voorwaardes geld. Stuur inskrywings per e-pos na info@weskus-mall.co.za.

Hier is paar foto’s van gr.1’s:

Vol vertroue vir gr. 1 is Kieran de Villiers van die Laerskool Saldanha.
Jenovan Gouws begin gr.1 by Diazville Primêre Skool.
Joy Witbooi gr.1 by Diazville Primêre Skool.
Eagon Hendricks begin gr.1 by Diazville Primêre Skool.
P-J Arendse, gr.1 by Diazville Primêre Skool.
Yadah Isaks is gereed vir gr.1 by Diazville Primêre Skool.
Die groep gr.1 leerders van St. Helenabaai Primêr is gereed vir 2026.
Langebaan Primêr se gr.1-leerders Amaa- rah Makka en Cayden Blaauw saam met hul juffrou, Astrid de Nicker.
Melischa Bester begin gr.1 by die Laerskool Panorama.
Die gr.1A-klas van St. Helenabaai Primêr.
Gereed vir die gr.1-skooljaar – die leerders van Jurie Hayes Primêr: Ivakele Rasmeni, Shawin Boweks, Ayuub Ibrahim, Kaalilah Louw en Joy Williams. Voor: Minentle Mhlungulwana, Lexi Carolus, Phildene Linnert en Kieran Bester.
Volgens Karyke Smit, die hoof van Steenberg’s Cove Primêr, is die leerders baie opgewonde oor gr.1.
Al te fraai is Anshon Jantjies, ‘n gr.1- leerder by E.J Malgarte Primêr.
Die gr.1B-leerders van die Laerskool Vredenburg saam met hul juffrou, Anita van Wyk. Foto: Noluvu Ludidi
Die gr.1E-leerders het die dag op ‘n positiewe noot begin. Foto: Noluvu Ludidi
Trots op haar eerste skooldag is Brooklyn Farmer van Diazville Primêr.
Leniece Jacobs begin vanjaar gr.1 by Eden Primêr.
Seth Geldenhuys gr. 1 by Laerskool Vredenburg.
Hendri Louw is vanjaar in gr1.A by Vredenburg Laerskool.
Kwakhanya Swelindawo is opgewonde oor gr.1 by E.J Malgarte Primêr.
Keyahn Bassadien, gr.1 by E.J Malgarte Primêr.
Simon Boshoff gr.1 by Laerskool Vredenburg.
Ezra Davids begin gr.1 by Eden Primêr.
Hailey Katzke is trots om gr.1 by Hoërskool Hopefield te begin.
Liam Mitchells begin gr.1 by Noordhoek Primêr.
Marshenique Domingo en Christiano Delport begin gr.1 by Eden Primêr.
Luan en Tiaan Van der Schyff begin gr.1 saam by Laerskool Vredenburg.
Gr.1 leerders Matthew Dowries en Skylar Jagger van Langebaan Primêr staan trots met hul onderwyser jufrou Liezl Botha.
Zoe Witbooi gr.1 by Laerskool Panorama.
Marno Coetzer begin trots gr.1 by Laerskool Vredenburg.
Jason Erasmus begin sy skoolloopbaan in gr.1A by Eden Primêr.




You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article