Trane het Dinsdag (6 September) vrylik in die Atlantis-streekshof gevloei terwyl landdros Da Rocha Boltney die gebeure van 3 Mei 2021 geskets het.
’n Ouma van Oyster Place sal altyd bly wonder of dinge anders sou gewees het as sy “die belt meer gebruik het” om haar kleinseun saam kerk toe te sleep.
Since January 28 arrests were made for theft of non-ferrous metal and possession of cable, according to local police spokesperson Captain Lisa Munro.
Hy is ’n inspirasie vir die dorp en rolmodel vir baie, meen Mamre-inwoners oor hul dorp se nuwe atletiek-sensasie. Honderde inwoners het Daiman Titus Saterdag 19 Maart terugverwelkom ná afloop…
’n Titel as Mej. Suid-Afrika en later Mej. Heelal is maar net van die drome van Sashkia Salmans (14) van Rozettestraat in Avondale.
Aberdeen-sokkerklub se vyf-aan-’n-kant-sokkertoernooi sal beslis een van die grootste toernooie in Atlantis wees, meen die organiseerders Mark Cloete en Ruben Khan.