Sebastian “Basie” Douman sal na verwagting 30 dae in ’n psigiatriese inrigting deurbring vir verdere waarneming van sy geestestoestand.
’n Ma wat op vier aanklagte van verkragting teregstaan, het Donderdag 16 Oktober tydens haar borgtogaansoek in die Atlantis-landdroshof volgehou dat die bewerings teen haar deel van ’n komplot is.
’n Polisiespeurder van Kleinvlei, Wayne Wantza, bly in aanhouding ná ’n skietvoorval wat glo spruit uit ’n liefdesdriehoek waarin een man dood is en ’n vrou ernstig gewond is.
’n Polisiespeurder is in hegtenis geneem ná ’n skietvoorval in Wellington waarin sy eksmeisie gewond en haar kêrel, Petrus Jacobs (49), noodlottig gewond is.
‘n Tragedie op die R27 kort voor die Atlantis-afdraai is amper veroorsaak op Werkersdag op 1 Mei 2025.
Kapt. Lisa Munro van die Atlantis-polisie sê die gemeenskaps- polisiëringsforum (GPF) en die polisie se slagoffersbystandsdienste het onlangs ‘n uitstappie na die Malmesbury-gevangenis gereël.