‘n Tragedie op die R27 kort voor die Atlantis-afdraai is amper veroorsaak op Werkersdag op 1 Mei 2025.
Kapt. Lisa Munro van die Atlantis-polisie sê die gemeenskaps- polisiëringsforum (GPF) en die polisie se slagoffersbystandsdienste het onlangs ‘n uitstappie na die Malmesbury-gevangenis gereël.
Die Atlantis-rugbyklub het Saterdag (10 Mei) sy eerste oorwinning van die seisoen behaal met ‘n 22-20-oorwinning oor Caledonian Roses op Proteapark se rugbyveld.
Die grootste en mees indrukwekkende sportgebeurtenis vir laer- en hoërskole in Suid-Afrika – en moontlik die wêreld – is om die draai. In minder as ‘n week meld die stad…
Die eerste Jack Johnson Legacy-Paasrugbytoernooi was ‘n reusagtige sukses en sal voortaan jaarliks aangebied word. Vier klubspanne – Atlantis, Hamlets,Young Hearts en Darling – het sake vir die wenprys van…
Get Into Rugby (GIR)-fees op Saterdag (3 Mei) in die Boland-rugbystadion
Young Hearts het sy Boland-Grootuitdaagbekerveldtog verlede Saterdag (15 Maart) met ‘n oorwinning oor Hopefield op die Grafkelder behaal. Die tuisspan, wat vir 80 minute klipharde rugby gespeel het, het die wedstryd…
Die Atlantis-rugbyklub het Vrydagaand 28 Februarie byna die onmoontlike teen Mamre op dié se tuisveld vermag. Atlantis het die wedstryd 33-36 verloor nadat hulle rustyd 21-19 voor was. Atlantis het…
Die kansellasie van ‘n internasionale rugbywedstryd tussen Atlantis Sekondêr en die Loughborough Grammar School van Engeland het plaaslike leiers erg onthuts gelaat. Die wedstryd sou op Vrydag 4 Julie op…