Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Sokkerspelers se toer na VSA af
Dit sou dalk net die stap in die regte rigting vir dié agt plaaslike sokkerspelers gewees het wat hierdie week na die VSA sou vertrek om aan die Dr Pepper…
-
Young Hearts verniel span
Atlantis het Saterdag wel met 3-95 teen Young Hearts op die grafkelder vasgeval, maar dié span het hope karakter en veggees getoon.
-
Vlugbalspan wen
Die Atlantis se Eagles-vlugbalspan het sy gaste uit Saldanha Donderdag 12 Maart in die Rebecca van Amsterdam-saal in ’n vriendskaplike wedstryd gewen.
-
Boland se rugbyliga skop eersdaags af
Die rugbyliga skop die komende naweek af. Wedstryde is as volg:21 Maart: Mamre vs. Paternoster28 Maart: Young Hearts vs. Mamre4 April: Langebaan vs. Young Hearts18 April: Mamre vs. Langebaan en…
-
Judokas ryg die medaljes in by judo-kampioenskap
Die Ippon-judoklub van Mamre het in sy eerste toernooi op 8 Februarie by die Kaapse Wynland Ope in Paarl baie goed gevaar.
-
Prins van vleuels maak amok
Die Groentruie van Mamre kon nie vir ’n beter begin in sy 70ste bestaansjaar gevra het nie toe die tuisspan die besoekers van Genadendal met 52-22 geklop het.
-
Young Hearts verdedig dat dit klap
Young Hearts het Saterdag op die grafkelder gewys dat hy beslis weer die seisoen ’n span is wat nie ligtelik opgeneem kan word.
-
Dissipline ’n kwelpunt
Atlantis-rugbyklub het Saterdag op sy tuisveld gewys dat nuwe besems skoon vee.
-
Baggy Blues wys hy kan
Atlantis-krieketklub se Baggy Blues het gemengde welslae in sy laaste twee wedstryde behaal.
-
Get out your running shoes for the Weskus Marathon
Entries are officially open for the highly anticipated 19th Weskus Marathon to be held on Saturday 14 March at the West Coast National Park.







