Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
Nuwe fietsryklub vol planne
Die Mamre-fietsryklub het Woensdag 9 September amptelik sy deure geopen.
-
-
Rugbyman behou passie vir spel
Die voormalige Protea-rugbyspeler, oom Nicodemus (Nicky) Arends, van Mamre mis steeds nie een wedstryd van sy geliefde Hamlets nie.
-
Sportklubs sukkel om oor Covid-19-hekkie te kom
Baie sportklubs verwelkom die opskorting van die inperking op menige sportkode wat deur die minister van sport, kuns en kultuur, Nathi Mthetwa bekend gemaak is.
-
-
Mamre weer eens die kampioen
Mamre se gholfspan het sy Rivalbeker suksesvol verdedig tydens die jaarlikse gholfkompetisie tussen die spanne van Mamre, Darling, Atlantis en Morning Star in Durbanville.
-
Atlantis-gholf presteer steeds
Atlantis-gholfklub het Sondag 6 September sy maandelikse lede-toernooi op die Moorreesburg- gholfbaan gehou.
-
Stokke swaai op Vrouedag
Gholfspelers van Mamre het 9 Augustus vroue vereer met ’n kompetisie tussen Mamre en Darling by die Darling-gholfbaan.
-
Cycle to raise funds for the community of Piketberg
Get on your bike and go, because the Piketberg Elevation Challenge is on, albeit virtual.








