Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Judokas ryg die medaljes in by judo-kampioenskap
Die Ippon-judoklub van Mamre het in sy eerste toernooi op 8 Februarie by die Kaapse Wynland Ope in Paarl baie goed gevaar.
-
Prins van vleuels maak amok
Die Groentruie van Mamre kon nie vir ’n beter begin in sy 70ste bestaansjaar gevra het nie toe die tuisspan die besoekers van Genadendal met 52-22 geklop het.
-
Young Hearts verdedig dat dit klap
Young Hearts het Saterdag op die grafkelder gewys dat hy beslis weer die seisoen ’n span is wat nie ligtelik opgeneem kan word.
-
Dissipline ’n kwelpunt
Atlantis-rugbyklub het Saterdag op sy tuisveld gewys dat nuwe besems skoon vee.
-
Baggy Blues wys hy kan
Atlantis-krieketklub se Baggy Blues het gemengde welslae in sy laaste twee wedstryde behaal.
-
Get out your running shoes for the Weskus Marathon
Entries are officially open for the highly anticipated 19th Weskus Marathon to be held on Saturday 14 March at the West Coast National Park.
-
-
Mamre en Pella wys karakter by toernooi
Mamre-rugbyklub en Young Hearts van Pella het die afgelope naweek goeie rekenskap van hulself by die Spar Wesbank-sewesrugbytoernooi in Malmesbury gegee.
-
Ontwikkelingsplan werp nou vrugte af
Atlantis-krieketklub (Baggy Blues) het Saterdag 25 Januarie sy geleentheid om nader aan die eerste plek op die punteleer te kruip deur sy vingers laat glip toe die span op sy…
-







