Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Premier-liga lewer groot opwinding op
Jomos Power het die afgelope naweek sy voorsprong oor Wesfleur in die plaaslike Sokker Premierliga met ’n 8-0- oorwinning oor Pella vergroot en daarmee ook sy onoorwonne rekord behou.
-
Liga-kampioenskap wink vir Hamlets
Hamlets het Saterdag sy plek in die topses in die ligakampioenskapsreeks verseker met ’n goeie sege van 31-23 oor Kuilsrivier nadat hy rustyd nog 10-16 agter was.
-
-
Hamlets al nader aan titel
Hamlets het Saterdag 3 Augustus nog ’n tree nader aan die WP Superliga B-titel gegee toe die span ’n bonuspunt-oorwinning van 33-19 teen Bellville in ’n wegwedstryd behaal het.
-
Rowan beste para-speler in tafeltennis
Die 22-jarige parapleeg Rowan Hermanus het die afgelope naweek die goue medalje by die Suid-Afrikaanse Para-tafeltenniskampioenskap in Bloemfontein gewen.
-
Sy speel veld aan die brand
Die 13-jarige Chelsea November wat tans in graad agt by Atlantis Sekondêr is, speel tans die sokkervelde aan die brand.
-
Mamre klop Paternoster
Mamre het Saterdag met sy bonuspunt-oorwinning oor Paternoster op sy tuisveld die agterdeur na die uitspeelronde wawyd oopgemaak.
-
Hamlets vlymskerp teen All Saints
Hamlets se rugbyklub het Saterdag op sy tuisveld die span van Somerset-Wes, All Saints, ’n behoorlike rugbyles geleer toe die besoekers 53-3 met die kous oor die kop huis toe…
-
Benoem sportpresteerders!
Skole moenie vergeet om hul sportpresteerders te benoem vir die Weskus Nuus en SuperSport se Let’s Play-sportster van die jaar nie. ’n Nuwe jaar beteken nuwe pryse is op die…
-
Cranes vlieg hoog om silwer beker te beklink
Die Wes-Kaapse Cranes-vlugbalspan met vier spelers en hul afrigter van Atlantis het in die onlangse nasionale kampioenskap die eindstryd gehaal, maar vasgeval.









