Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
Quwan Plaatjies doen ‘praatwerk’ op sokkerveld
Quwan Plaatjies (12), graad 4-leerder van Protea Park Primêr is Meimaand se Let’s Play-wenner.
-
Voëltjie vir ywerige Quewin Botha
Die 12-jarige Quewin Botha wil die wêreld se bekendste gholfbane aan die brand speel.
-
-
Atletiek en sokker deel van sy lewe
D’ton Johnson is Weskus Nuus en SuperSport se Let’s Play-wenner vir Maart.
-
Droom om eendag by Spele deel te neem
Kyle Doyle is Weskus Nuus en SuperSport se Let’s Play-wenner vir Februarie.
-
Netbalspelers mik hoog
Saxonsea Primêre skool se o.13-netbalspan is op pad na die Suid-Afrikaanse skolenetbalkampioenskap.
-
Nomineer jou skool se topatlete vir prys
Nominasies vir vanjaar se Weskus Nuus SuperSport Lets Play-sportpryse is nou oop.
-
Nog baie meer ‘straatatletiek’ vir Atlantis in die toekoms beplan
Velocity-atletiekklub was Dinsdag 13 Maart gasheer vir die tweede Westelike Provinsie Atletiek (WPA) Street Athletics-saamtrek.
-
Rekords spat by vanjaar se Champs of champs-byeenkoms
Die laerskoolatlete van Atlantis wat deel van Sone 10 uitmaak het Saterdag saam met leerders van Mamre, Meulenhof, Pella en Vaatjie Primêre skole aan die Champs of champs-byeenkoms deelgeneem.
-
Atlantis-hoërskoolatlete wys hulle staal
Die topatlete van Atlantis se vier hoërskole het Vrydag 9 Februarie teen mekaar meegeding by die Vierhoekige atletiekbyeenkoms wat by Wesfleurpark gehou is.










