Anastacia Joubert van Parkview Primêr het die 200 m vir meisies o.13 gewen. Foto’s: Murphy Roberts

Rekords spat by vanjaar se Champs of champs-byeenkoms

Anastacia Joubert van Parkview Primêr het die 200 m vir meisies o.13 gewen. Foto’s: Murphy Roberts


Die laerskoolatlete van Atlantis wat deel van Sone 10 uitmaak het Saterdag saam met leerders van Mamre, Meulenhof, Pella en Vaatjie Primêre skole aan die Champs of champs-byeenkoms deelgeneem.

Die twee topatlete van elke nommer gaan aan die sone-byeenkoms deelneem.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026
    WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026

Gift this article