Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
Kastoor groet ná 39 jaar in die onderwys
Parkview Primêr se hoof, Waldie Kastoor, groet vanjaar die skool ná vier dekades.
-
Matriekklas mik om weer beste in Atlantis wees
Saxonsea Sekondêre skool se matriekklas van verlede jaar het akademies die beste uit die vier hoërskole in Atlantis gevaar. Dit is ’n titel wat die klas van 2018 graag wil behou.
-
Prestasies maak van Kyle ’n wenner
Weskus Nuus en SuperSport het Maandag, 5 November, die jaarlikse Let’s Play-wenner aangewys.
-
Skolekrieket kry weer koers
Krieket in Atlantis het baie afgeneem en is vinnig besig om in dié dorp “uit te sterf”.
-
Oudinwoner motiveer almal
Hermes Primêr het Vrydag 19 Oktober oudleerders en dié wat tans matriekeksamen skryf by die skool onthaal om hulle sterkte toe te wens.
-
Passionate young majorette achieves senior WP colours
Andrea Lewis (16) lives for drummies – something that began at a very young age.
-
Be calm and ace exams
Final matric exams kicked off on Monday 15 October, so make the most of the time available before and during them.
-
Leerders kry ‘krag’ om kompetisie te wen
Die kragreus Eskom het gedurende die Septembervakansie sy gewilde debatkompetisie vir hoërskoolleerders by die Koeberg-kernkragstasie gehou.
-
Sy stap na Olimpiese goue medalje
Die 13-jarige graad 7-leeder van Mamre Primêr, Zeah Jansen, is Weskus Nuus en Supersport se Let’s Play-wenner vir Augustus.
-
Marlin wil vir Bokke speel
Mamre Primêr-leerder, Marlin Hardenburg (14), is Weskus Nuus en Super Sport se September Let’s Play-wenner.










