Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
Afskeid op swierige wyse gevier
Dis amper alweer die einde van die skooljaar en tyd vir gr. 12-leerders om totsiens te sê aan hul skoolloopbaan. Voor die eindeksamen op 24 Oktober begin, was dit eers weer tyd om die jaar op ’n swierige manier te…
-
Ulrich slaan ’n dubbele brons in Roemenië los
Die negejarige Ulrich Claassen het in September Suid-Afrika en Atlantis by die Wêreld Goku Ryu Karate Federasie-kampioenskap in Roemenië verteenwoordig.
-
Minnies mik om rekord te verbeter
Mei se Let’s Play-wenner, die 11-jarige Dwayne Minnies, was verlede jaar ook een van die sterre by Weskus Nuus se eerste Let’s Play-toekenningsaand.
-
Fostering quality learning settings
Parkview Primary in Avondale received a donation of R151 000 worth in computers and surveillance technology from Capitec Bank.
-
WoW-spelfees: Atlantis-leerders doen dit wéér
Plaaslike leerders Michaela James (13) van Hermes Primêr en Kelly-Ann Damon (11) van Saxonsea Primêr het weer deurgedring na die finale ronde van die Universiteit Stellenbosch (US) se Woorde open Wêrelde (WoW)-spelfees.
-
Velocity-atlete reis na Potchefstroom vir landloop
Sestien plaaslike leerders, almal lede van die Velocity-atletiekklub, het Donderdag na Potchefstroom gereis om aan die Suid-Afrikaanse Landloopkampioenskap te gaan deelneem.
-
Vennootskap gaan leerders help
’n Vennootskap tussen leerders van Parkview Primêr in Atlantis en Elkanah House, ’n primêre skool in Parklands, kan net die hupstoot wees wat plaaslike leerders nodig het.
-
-
Stellenbosch University hosts tuition programme for Atlantis pupils
Suncep, the University of Stellenbosch’s Centre for Pedagogy in the Faculty of Education, hosted supplementary tuition programmes to just under 500 pupils in Springbok, Worcester, Atlantis, Stellenbosch and Franschhoek.
-
Jong bakkers gesoek vir nuwe reeks van Koekedoortjie
Al die jong bakkers in die land skuif nader: dis tyd vir Koekedoortjie op kykNET!.









