Jose Henriques, ’n plaaslike sakeman, het die sokkerspan van Kerria Primêr met 30 nuwe sokkertruie geborg. Die skoolhoof, Russell Andrews, het sy dankbaarheid uitgespreek. Saam met van die spelers met hul nuwe truie is, Andrews, Jose Henriques en Warren Damons (onderwyser).Foto: Clement Trussell

Sakeman se skenking bring nuwe sokkertruie

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026
    WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026

Gift this article