Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘The Fixer’ neem Orion oor
Politieke leiers beskou hom as “The Fixer”, maar nou het Gerrit Matthyse die wêreld van nie-regeringsorganisasies betree, vertel dié nuwe uitvoerende hoof van Orion.
-
‘Ons is nie die skurke!’
“Ons wil net erkenning hê sodat hier orde met die minibustaxi’s en Avanza’s kan wees.”.
-
-
-
Rymkletsers laat Mamre uitstaan
Benewens Mamre se ryk erfenis, basuinkore en sport, het twee jong rymkletsers nog ’n regmerkie by die musiek geskiedenis van die dorp, gevoeg.
-
‘Flippie, Pietie en Dougie nodig’
Terwyl onskuldige bloed die strate bevlek en bendegeweld hoogty vier, kry inwoners van Atlantis treurige diens van die polisie, meen gemeenskapsleiers.
-
-
Laerskoolseun dood ná grubotsing wat pa, stiefma eis
’n Verdagte staar drie aanklagte van strafbare manslag en een van dronkbestuur in die gesig nadat ’n gesin Sondag (28 Maart) in ’n motorbotsing uitgewis is.
-
-










