Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Buurtwagte ‘van groot belang’
Alan Winde, die Wes-Kaapse premier, het Woensdag 21 April kom luister na probleme en uitdagings van buurtwagte toe hy die Saxonsea-buurtwag besoek en deur die strate van Uitbreiding 13 gestap het.
-
Comment on draft budget
The City’s draft budget for 2021-’22 is available for comments, closing on 3 May 2021.
-
Anti-Somali backlash denied
“We are not racist and this was no xenophobic attack,” say community leaders of Witsand after Somali shop owners were ask to leave the area.
-
-
-
Twee motorbestuurders sterf agter die wiel
’n Jong man wat by ’n padblokkade deur wetstoepassers van die Stad Kaapstad en die polisie Donderdag 15 April afgetrek is, het hom waarskynlik doodgeskrik.
-
Weskus Nuus – Kontak Ons
Weskus Nuus is ‘n tweetalige gemeenskapskoerant wat elke tweede week 15 000 koerante na Atlantis, Mamre, Pella, Witsand, Saxonworld, Duynefontein en Melkbosstrand versprei. Die koerant is by verre die markleier […]
-
-
Polisie koes vir koeëls, maar andersins stil naweek
Twee polisiebeamptes van die Atlantis-polisie het byna nie Paaseiers saam met hul naastes geniet nie toe drie mans die afgelope naweek op hul voertuig begin losbrand het nie.
-
Atlantis kry weer nie polisie
Ten spyte van vele beloftes die afgelope jare is Atlantis weer misgekyk vir die aanstel van bykomende polisiebeamptes.








