Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Lyk in veld gekry; verdagte in hof
“Sy was almal se darling en het nooit nee gesê as iemand ’n guns gevra het nie.”.
-
Leë beloftes dalk opgelos
Plaaslike buurtwaglede sê hulle is moedeloos oor ’n reeks leë beloftes van die Stad Kaapstad oor die uitbetaling van hul toelae.
-
Erfenis meer as net kleredrag
Radio Atlantis en Weskus Nuus se Erfenisdag-kompetisie het Vrydag (24 September) ten einde geloop en Charlene Alberts het met ’n braai-geskenkpak weggestap.
-
Mamre residents can give input
The City of Cape Town is inviting residents and interested and affected parties to attend an open day at the Mamre Community Hall, Liedeman Street on Thursday 30 September between 15:00 and 19:00.
-
Atlantis-kandidate sê ‘tyd is nou reg vir verandering’
Met die aanloop tot die plaaslike verkiesing op 1 November sê kandidate die tyd is nou reg vir verandering in Atlantis en die groter Kaapse metropool.
-
DA sal als in Atlantis moet uithaal
Met die grootste ondersteuning in die laaste plaaslike verkiesing sal die regerende DA-party alles moet uithaal indien hy weer in Atlantis wil koning kraai.
-
-
Vrou se agterkop in wrede bylaanval byna oopgekloof
Die 25-jarige verdagte wat glo ’n vrou met ’n byl aangeval het, is verlede Donderdag (16 September) op borgtog van R3 000 vrygelaat en mag nie staatsgetuies kontak nie.
-
Stokkies groet ná 21 jaar
Hy het homself verarm om sy gemeenskap te dien en verdien die rus, sê Abdul Tajoodien, voorsitter van die Atlantis-gemeenskaps-polisiëringsforum (GPF), nadat Franklyn Stockenstroom ná 21 jaar groet.
-
Skote klap in Atlantis; twee dood
Die bloed het die afgelope twee weke behoorlik in Atlantis gevloei nadat twee mense doodgeskiet en ander gewond is.








