Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Gemeenskap val polisielede aan
Terwyl inwoners van Atlantis gereeld kla dat die polisie niks doen aan bendegeweld en ander misdade nie, het die polisie baie uitdagings.
-
-
-
Polisie stuit smokkelaars
Twee wakker polisiebeamptes het Vrydagoggend (22 Oktober) verhoed dat ’n groot hoeveelheid dwelms by die gevangenis ingesmokkel is.
-
DA-kandidate nie deel van debat wat heuning smeer
Die vonke het behoorlik gespat tydens die Radio Atlantis- politieke debat wat Woensdag 20 en Donderdag 21 Oktober in Robinvale plaasgevind het.
-
-
-
Krane ‘drup net’ ná rekeningskuld
Inwoners van Atlantis was die afgelope twee weke behoorlik die hoenders in nadat die Kaapstadse Stadsraad glo inwoners se watertoevoer “afgesny” het.
-
Atlantis residents can catch a taxi to vaccination site
The Red Dot Taxi service provides free transport to community members who want to get vaccinated.
-
Voormalige rugbyafrigter weer in hof ná nog klagtes
Die 46-jarige voormalige rugbyafrigter van Mamre wat hom as ’n dokter, fotograaf, model-agent, fiksheidsinstrukteur en selfs lesbiese vrou op sosiale media voorgedoen en sodoende slagoffers geteiken het, het Woensdag 6 Oktober weer in die hof verskyn









