-

Lt. kol. Theresa Reeves (speurhoof), AO Anthony Booysen, kol. Mario Thyse (stasiebevelvoerder) en speur- konst. Angelo Hendricks ná die vonnis van lewenslange tronkstraf vir die moordenaars van Fakier Moosa bekendgemaak is. Foto: Murphy Roberts Lewenslank vir moord
Murphy Roberts “Vertroue was van kardinale belang om die moordenaars van Fakier Moosa (31) agter tralies te kry,” het kol. Mari Thyse, die stasiebevelvoerder van die Atlantis-polisie gesê. Allen Sigole, […]
