A remarkable musical talent who was born and raised in Kroonstad has taken to the stage with the Free State Symphony Orchestra (FSSO) in Bloemfontein. Karabo Rabaloi, a 25-year-old opera…
Die aand sal bestaan uit werke wat hulle onlangs in Frankryk uitgevoer het asook musiek wat hulle by hul Kroonstad-onderwysers geleer het.
Eunice se Vitae Cantamus-koor het twee pryse verower op die ATKV-Applous-skoolkoorkompetisie se finaal wat verlede week in Pretoria plaasgevind het.
BLOEMFONTEIN – Prooi, ’n waaghalsige en meesleurende drama oor mensehandel het stof in die oë van ander produksies geskop op die Vryskitters-eerbewysgeleetheid wat Saterdag 19 Julie aan die einde van…
Friday, 29 August, marks the launch of the festival that organisers are calling a “divine intervention” for the community. The powerful theme is “Choose. Declare. Bring Back the Hope”.
Drie Vrystaatse boere is onder die 10 wat deelneem aan die dertiende reeks van die gewilde kykNET-reeks Boer soek ‘n Vrou. Daar is ook ‘n nuwe aanbieder.
‘n Bekende inwoner en musikant van Kroonstad is as finalis in die FAK se Skryf’it-kompetisie vir sy liedjie “Ons gaan braai” aangewys. Die 70-jarige Dawie Fourie van Kroonstad…
Die Ignite and Revive fees trek vanjaar ‘n nuwe baadjie aan