The Municipal Systems Act and Municipal Finance Management Act states municipalities should protect, manage, and account for public infrastructure and finances.
“Ons is diep ontsteld. Dit is ’n skending van die nagedagtenis van dié wat daar begrawe lê en uiters ontstellend vir hul familie.”
Altesaam 204 vakonderskeidings is behaal – ‘n gemiddelde van 1,5 onderskeidings per leerder onder die 141 kandidate – die hoogste in die distrik.
The DA has formally raised the matter with the municipality’s Director of Community Services and the Municipal Manager, demanding the implementation of an immediate maintenance plan with clear timelines to…
“Tafelronde erken die waardigheid van verskillende beroepe en bring mans uit uiteenlopende agtergronde en met verskillende denkwyses bymekaar. Dit leer ons om as een span saam te werk.”
Sy heengaan het nie net sy eienaars diep geraak nie, maar ook sy wyfie, Nala. “Arme Nala soek die heeltyd na Simba. Ons kan sien sy is net so hartseer…
Vier leerders van die Hoërskool Witteberg is deel van die 50 toppresteerders in die Vrystaat.
“Sy liefde vir perde het hy vir seker van sy ma ge geërf; sy het basies op ‘n perd se rug grootgeword,” sê dié jong ruiter se pa.