Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Skole
-
Land se 12 beste skole debatspanne beïndruk in Dink of Sink-kompetisie
Op Saterdag 19 September by Akademia se Leriba-kampus in Pretoria, het 12 van die land se beste skole debatsspanne mekaar met goedberedeneerde argumente en vinnige denke die stryd aangesê.
-
Bethlehem-atleet (15) se droom op internasionale vlak bewaarheid
Dehan het sy suksesvolle seisoen verder bekroon toe hy ’n silwermedalje in die o.16-afdeling van die ASA straatmyl verwerf het.
-
Vrystaatse duo gekies vir SA se o.21-vrouehokkiespan
‘n Hokkiespeler van die Hoër Meisiskool oranje en oudleerder van die Eunice High School is ingesluit in die nasionale o.21-vrouehokkie-oefengroep.
-
Bethlehem-atleet (15) verwerf Groen en Goud
Dehan het onlangs die nuus ontvang dat hy die Groen en Goud sal aantrek – die beloning vir maande se harde werk.
-
Fietsryers skitter in MTB-skolereeks
Die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem se bergfietsryers het ‘n sterk spanvertoning gelewer deur die tweede ronde van die MTB-skolereeks in die algehele derde plek af te sluit. Verskeie van die […]
-
Hokkie en netbal seëvier in reeks
Weens Witteberg se deelname aan die Suid-Afrikaanse netbalkampioenskap is nie al die beplande netbalwedstryde teen Diamantveld afgehandel nie.
-
Witteberg sluit Wesgrow-reeks af met gemengde uitslae teen Diamantveld
Hoërskool Witteberg het hul 2026 Wesgrow Sentrale Skolesportreeks afgesluit met suksesse in netbal en meisieshokkie, terwyl Hoërskool Diamantveld van Kimberley al die rugbywedstryde by die byeenkoms in Bethlehem gewen het.









