Skole

  • Hoërskool Witteberg verwelkom nuwe sporthoof

    Hoërskool Witteberg verwelkom nuwe sporthoof

    Die Hoërskool Witteberg in Bethlehem het Jaco van Zyl as die skool se nuwe sporthoof verwelkom. Hy bring 16 jaar se ervaring in skoolsport na die skool.

    |

  • Bethlehem-atleet (15) verwerf Groen en Goud

    Bethlehem-atleet (15) verwerf Groen en Goud

    Dehan het onlangs die nuus ontvang dat hy die Groen en Goud sal aantrek – die beloning vir maande se harde werk.

    |

  • Fietsryers skitter in MTB-skolereeks

    Fietsryers skitter in MTB-skolereeks

    Die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem se bergfietsryers het ‘n sterk spanvertoning gelewer deur die tweede ronde van die MTB-skolereeks in die algehele derde plek af te sluit. Verskeie van die fietsryers het boonop hul deursettingsvermoë bewys deur eers hul verpligtinge…

    |

  • Hokkie en netbal seëvier in reeks

    Hokkie en netbal seëvier in reeks

    Weens Witteberg se deelname aan die Suid-Afrikaanse netbalkampioenskap is nie al die beplande netbalwedstryde teen Diamantveld afgehandel nie.

    |

  • Witteberg sluit Wesgrow-reeks af met gemengde uitslae teen Diamantveld

    Witteberg sluit Wesgrow-reeks af met gemengde uitslae teen Diamantveld

    Hoërskool Witteberg het hul 2026 Wesgrow Sentrale Skolesportreeks afgesluit met suksesse in netbal en meisieshokkie, terwyl Hoërskool Diamantveld van Kimberley al die rugbywedstryde by die byeenkoms in Bethlehem gewen het.

    |

  • Karen kry nuwe longe in die Kaap

    Karen kry nuwe longe in die Kaap

    Karen du Plessis, ‘n onderwyser by Grey-kollege (primêr) moes Vrydag inderhaas Kaap toe vlieg vir ‘n longoorplanting.

    |

Gift this article