Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Skole
-
Bethlehem-atleet (15) verwerf Groen en Goud
Dehan het onlangs die nuus ontvang dat hy die Groen en Goud sal aantrek – die beloning vir maande se harde werk.
-
Fietsryers skitter in MTB-skolereeks
Die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem se bergfietsryers het ‘n sterk spanvertoning gelewer deur die tweede ronde van die MTB-skolereeks in die algehele derde plek af te sluit. Verskeie van die fietsryers het boonop hul deursettingsvermoë bewys deur eers hul verpligtinge…
-
Hokkie en netbal seëvier in reeks
Weens Witteberg se deelname aan die Suid-Afrikaanse netbalkampioenskap is nie al die beplande netbalwedstryde teen Diamantveld afgehandel nie.
-
Witteberg sluit Wesgrow-reeks af met gemengde uitslae teen Diamantveld
Hoërskool Witteberg het hul 2026 Wesgrow Sentrale Skolesportreeks afgesluit met suksesse in netbal en meisieshokkie, terwyl Hoërskool Diamantveld van Kimberley al die rugbywedstryde by die byeenkoms in Bethlehem gewen het.






