Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Parents travel to NWU Potchefstroom after student’s death at campus residence
A 21-year-old student at North-West University’s (NWU) Potchefstroom campus was found dead in a residence storage room.
-
Stigterslid van koerant se vol, ryke lewe gevier
‘n Stigterslid van die destydse Vrystaat-koerant, nou VrystaatKroon, se lewe is onlangs gevier ná sy afsterwe in die ouderdom van 88 jaar. Charl van Rooyen is op 25 Junie in […]
-
McKenzie braak gal oor buitensporig hoë Springbok-rugbykaartjies
Gayton McKenzie het die hoë koste van Springbok-kaartjies vir tuiswedstryde skerp gekritiseer en gesê dat pryse meer bekostigbaar gemaak moet word vir die Suid-Afrikaanse publiek.
-
Van wenner tot gasspreker: Louzanne Coetzee glo inspirasie begin naby die huis
Verlede jaar se Vrystaatse Sportster van die Jaar, Louzanne Coetzee, het glad nie verwag om met dié gesogte titel weg te stap nie. Vanjaar keer sy egter terug, nie as […]
-
Een platform: 21 koerante, ongekende nuusdekking met NovaNews.co.za
Novus Media het NovaNews.co.za – ‘n omvattende, nasionale nuusplatform met bydraes van 21 gemeenskaps-koerante, waaronder VrystaatKroon – amptelik bekendgestel. Dié digitale nuussentrum lewer betroubare, diepgaande joernalistiek in Engels en Afrikaans. […]
-
Pikswart veld beliggaam die verlies, trauma en gevaar wat boere aan Lesotho-grens verduur
Van 14 tot 16 Julie is sewe veldbrande binne ’n radius van 20 km in die Boesmanskop-gebied gestig. Weiding, vee en infrastruktuur het in die slag gebly.
-
Skok vir ouers: Baba verkeerdelik as dood verklaar by Mediclinic
’n Baba is as doodgebore verklaar by Mediclinic Paarl, maar kort daarna springlewendig in ’n staatshospitaal gebore. Die familie het reeds ’n begrafnis beplan.
-
Vermeende swendelaar wat woon, eet en nie betaal in Virginia aangekeer
‘n Man wat daarvan verdink word dat hy gastehuise, restaurante en ander sakeondernemings in die Noord-Vrystaat met slinkse streke om die bos gelei het, is vasgetrek.
-
Will the six accused in the assault of a frail elderly woman get bail on Friday?
Four of the six woman accused of brutally assaulting a fragile 81-year-old in the Silver Village – Assisted Living Facility in Welkom will spend their eighth night in jail, as […]
-
Wellington-skeepskaptein veg om sy lewe ná katamaran-ontploffing in Thailand
Hugo Hattingh (39) van Wellington in die Wes-Kaap is in ’n kritieke toestand in ’n Thaise hospitaal nadat hy ernstige brandwonde in ’n bootontploffing opgedoen het.










