Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Wins sit goeie dade voort
Golden Gateway Hospice in Bethlehem sien al dekades lank om na pasiënte met ongeneeslike siektes, wat tuis besoek en deur kundiges versorg word.
-
Verval ruk hart
Onlangs het ek vir so 45 minute deur ons eens pragtige dorp gery. Dit nadat ek op sosiale media die kommentaar van ’n geskokte oud-Bethlehemiet gelees het oor hoe die dorp sedert die persoon se laaste besoek verval het.
-
Fees vanjaar nog meer van ’n bielie
Vanjaar se VKB Bieliemieliefees beloof om alle verwagtinge van besoekers te oortref met ’n nuwe, propvol program en baie uitstallers.
-
-
Dié kinders moet dadelik teen masels ingeënt word
Kinders tussen ses en 15 jaar oud in en om Bethlehem in die Vrystaat moet dringend teen masels ingeënt word omdat die Thabo Mofutsanyana-distrik die hoogste infeksiesyfer van dié siekte toon.
-
Frustrated residents hand over memorandum in Kroonstad
Residents of Kroonstad who are frustrated about the service delivery by the Moqhaka Local Municipality marched from the Moakeng neighborhood to the main municipal buildings in Hillstreet, Kroonstad, to hand over a memorandum with their grievances.
-
Bederf die huismense met ’n kaaskoek-brownie
Probeer hierdie kaaskoek-brownie, of is dit ’n brownie-kaaskoek?
-
Man (26) missing after attending initiation school
A man from Heilbron who attended an initiation school is missing.
-
Two in court after victim is robbed twice in one day
Two suspects appeared before the Kroonstad Magistrate’s Court after being arrested for housebreaking and theft.







