Vyf o.14-spelers van die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem is ten tyde van die Grey-kollege-rugby­toernooi in Bloemfontein, wat in die skoolvakansie aangebied is, vir die toerspan gekies wat in Desember na Italië sal reis. Van links is PJ Strauss, Johan van Zyl, Bokang Moletsane en Zak Steyn. Afwesig: Hloni Mokoena.Foto: Verskaf

Gekies vir span na Italië

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article