Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Drafskoene klap op teer
Dit is nie elke atleet wat sommer die uitmergelende Washie 100 myl-padwedloop in Oos-Londen kafdraf nie, maar ’n Bethlehemiet het die 160 km boonop puik afgelê deur loshande in die vroue-afdeling te wen en ’n algehele vierde plek te behaal.
-
Dorp treur oor meisie (6)
Die Bethlehem-gemeenskap is in rou gedompel ná die afsterwe van die dapper klein vegtertjie Liza Engelbrecht, wat aan chroniese granulomatose gely het.
-
Stars in limelight
It is that time of year again, when achievers are celebrated for their accomplishments in the annual Free State Sport Stars Awards, hosted by Central24 and the University of the Free State (UFS).
-
Lewensstryd oorkombaar
Om Vrouemaand te vier gesels VrystaatKroon met verskeie vroue in die gemeenskap oor hul rol in die samelewing. Isabel Kruger (59), gebore en getoë in Bloemfontein maar woonagtig in Heilbron, kry hier ’n spreekbeurt.
-
Sentraal24 mag maar spog
NoordkaapBulletin se redakteur, Helena Barnard, het geseëvier in die afdeling vir digitale media in die Forum vir Gemeenskapsjoernaliste (FCJ) se jaarlikse AVBOB FCJ Eerbewyse wat Vrydag (04/08) in die Cape Sun in Kaapstad aangebied is.
-
Taste gold in a glass on International Beer Day
This Friday is International Beer Day when lovers of the brew from around the globe will be flocking to pubs and breweries to enjoy a cold one.
-
Topmatrikulante kry bonustyd om in te skryf
Die sluitingsdatum van die 42ste Matrikulant van die jaar-kompetisie is na Vrydag 11 Augustus uitgestel.
-
Bhm in rou gedompel toe 6-jarige maande ná beenmurgoorplanting sterf
Die Bethlehem-gemeenskap is in rou gedompel ná die afsterwe van die dapper klein vegtertjie Liza Engelbrecht, wat aan chroniese granulomatose gely het.
-
Dihlabeng-burgemeester op borgtog én in pos
Hoewel meer as ’n maand verloop het sedert die uitvoerende burgemeester van die Dihlabeng-munisipaliteit weens beweerde bedrog en ander ongerymdhede in die hof verskyn het, is hy steeds in sy pos.
-
OSM hits even higher note
The Odeion School of Music (OSM) on the main campus of the University of the Free State (UFS) continues its revolution of producing musical experts of the highest standard.










