Lede van die ATKV-Bethlehem Redenaars-tak het op Erfenisdag, jaarliks op 24 September herdenk, twee witkaree-bome op die Geloftefeesterrein in Bethlehem geplant om meer koeltebome op die terrein te vestig. Van links is Sarel Hattingh, Dion Marinus, Fires van Niekerk (ATKV-voorsitter), Dirk Vermeulen (Geloftefees-komitee), Hannes Bakkes, Bianka Koen, Louise Venter, Annemarie Jacobs en Ritjie Nel.Foto: Verskaf

Plant bome vir volgende geslag

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article