Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Een storie sit talle hoede op vir wye vreugde
Jeannie Burke, ’n bekende Kroonstadter en oud-onderwyser, het ná haar aftrede kinderboeke begin skryf en laat waai boonop met bydraes tot die kommunikasie van die Ignite and Revive-groep.
-
Afbreuk duur voort
Die ondersteuningdienste van die departement van onderwys in Kroonstad gaan al langer as ’n dekade gebuk onder voortslepende vandalisme.
-
Suspect still at large
The Heilbron police are requesting the public’s help in finding Molebatsi Piet Motaung (25), a robbery suspect who has escaped the authorities.
-
Belanghebbendes vat hande vir vernuwing
Op ’n sakeontbyt wat deur die Ignite and Revive-groep in Kroonstad aangebied is, is sakelui gemotiveer en die pad vorentoe bespreek vir Kroonstad, wat verlede jaar Kwêla op kykNET se Dorp van die jaar-kompetisie gewen het.
-
Rooispan triomfeer ná katgeveg
Die Rooikatte is die nuwe kampioene van die VKB-Platteland-rugbyweek nadat hulle die Luiperds behoorlik mak gemaak het.
-
Pajamadril vier hier hoogty
Die gemeenskap in die Arlington-distrik het in minder as ’n jaar agt nuwe babas verwelkom, uit agt gesinne wat daar boer.
-
As die lewe druk, kyk gerus om jou rond
Ek staan by ’n kettingwinkel in die ry om te betaal en luister noodgedwonge na die gesprekke om my.
-
Laat ruimte vir verlosser
In Josua 24:15 lees ons: Maar as dit verkeerd is in julle oë om die Here te dien, kies julle dan vandag wie julle wil dien, óf die gode anderkant die Eufraat-rivier wat julle voorouers gedien het, óf die gode…
-
-








