Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Opstaan is ál manier vorentoe
Aan die begin van 2023 het alles wat in 2022 ontevredenheid veroorsaak het, nie daar gebly nie – dit het saam die nuwe jaar ingestap.
-
Stuur só nuusWenke
VrystaatKroon publiseer graag nuus oor mense, klubs, projekte, organisasies en stokperdjies vanuit die dorpe en streke waar die koerant versprei word. Skolenuus van alle skole en alle grade word ook ingewag. Stuur foto’s en nuus na madmedia777@gmail.
-
Vol tenk kan ander ook woema gee
Deur genade was ons bevoorreg om ’n rukkie lank langs die kus te gaan ontspan. Dit was ’n welkome wegbreekkans ná ’n bedrywige jaar vol uitdagings, verskeie hoogtepunte en ’n paar eerstes. Danksy die heerlike vakansie is my tenk weer…
-
Beeldpoetser nie vanjaar op sy pos
Dit is ’n nuwe jaar en een van die hoogtepunte op vanjaar se kalender is die plaaslike verskiesing.
-
Span is ‘goed geolie’
Die AfriForum-tak in Bethlehem het vanjaar groot planne om die dorp skoon en netjies te hou en wil poog om groter projekte aan te pak wat tot voordeel van die gemeenskap sal wees.
-
National salute beckons
The Eastern Free State SAPS communication and liaison officer who was named SAPS 2023 Administration Employee of the Year, is now a finalist in the SAPS National Excellence Awards for 2024.
-
Talent unlocks door to world at large
A cricket player from Bethlehem who has speedily made a name for himself, was chosen to join the Hailsham Cricket Club based in the United Kingdom (UK) for the 2024 cricket season.
-
Dienslewering gly, gate bly
Die herstel van watertoevoerpype in die Moqhaka-munisipaliteit laat verskeie sakeondernemings in Kroonstad met hul hande in hul hare.
-
Opstaan is ál manier vorentoe
Aan die begin van 2023 het alles wat in 2022 ontevredenheid veroorsaak het, nie daar gebly nie – dit het saam die nuwe jaar ingestap.
-
Hou oë op die onsienlike
Dit waarin jy glo, bepaal jou lewe. Om ’n goeie lewe te hê, is om te glo in daardie dinge wat die lewe goed maak.





