Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Group nabbed over suspected role in crimes
Seven foreign nationals have been arrested by the Ficksburg police for being in possession of several stolen items and unlicensed firearms.
-
-
‘Laslappiewerk’ ’n troos
Dit wil voorkom asof daar eindelik ingegryp is wat betref gebrekkige onderhoud van paaie in die Vrystaat met die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) wat die herstel van die R26-roete vanaf Rouxville via Ficksburg verby Bethlehem by die de
-
-
-
First step of journey done
The De Beers Group congratulated the Free State Department of Education for attaining an impressive 89% matric pass rate and holding onto their position as the top-performing province for four consecutive years. The department and learners celebrated
-
Skadu hang oor uitslae
’n Tasbare, polsende energie heers met dié dat skoolaktiwiteite volstoom aan die gang is, en natuurlik omdat die Vrystaat met sy matriekuitslae weer stof in die res van die land se oë geskop het.
-
Tyd vir Bieliemieliefees
Reitz is ’n miernes van bedrywighede ter voorbereiding van die VKB Bieliemieliefees vir 2024, waarop honderde besoekers met eg Oos-Vrystaatse gasvryheid ontvang sal word.
-
Geloof behels nabyheid
Hoe beskryf jy iemand met groot geloof? Let jy op na iemand se geloof in God se almag? Of groot drome? Dapperheid om vreemde dinge te doen? Hebreërs 11 beskryf geloofsmense aan wie God groot dinge gedoen het omdat hulle…
-
Opstaan is ál manier vorentoe
Aan die begin van 2023 het alles wat in 2022 ontevredenheid veroorsaak het, nie daar gebly nie – dit het saam die nuwe jaar ingestap.






