Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
School an educational beacon
St Michael’s School for Girls, an educational beacon in the Free State for 150 years, proudly stands as the oldest girls’ school north of the Orange River.
-
Oranjeniete eindig 2023 op hoë noot
Nadat die Hoër Meisieskool Oranje ’n uitsonderlike jaar op veral kultuurgebied in 2023 beleef het, het dié jaartal se gr. 12-leerlinge met hulle matriekuitslae die kroon gespan.
-
-
Konferensie wil wys hoe gewone Suid-Afrikaners beter dorpe bou
Sonder boere kan daar nie ’n Suid-Afrika wees nie, maar sonder ’n gemeenskap kan daar ook geen boere wees nie.
-
Inspirasie kom uit wye oorde
Sy is ’n veelsydige en passievolle kunstenaar wat benewens haar skilderwerk haar stempel as ’n beeldhou- en tatoeëerkunstenaar afdruk.
-
Diere benodig dringende steun
Die DBV in Kroonstad rig ’n dringende versoek aan die plaaslike gemeenskap om diere by die organisasie aan te neem.
-
-
VLU rol moue op vir 2024
Die Koppies-tak van die Vrouelandbou-unie (VLU) het die jaar op ’n hoë noot begin, met ’n bemoedigende boodskap wat aansluit by die tema vir die jaar: “Kaalvoet dapperheid”.
-
Maak tyd vir goedvoeltyd op ’n drafstap
Die jaar is vinnig aan die galop en ek wonder waarheen hardloop die tyd so. Dit was gister nog 1 Januarie, toe ons die nuwe jaar gevier het, en hier staan ons op die laaste dag van Januarie vir 2024.








