Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Skones leef waardes prakties uit
Die Carli Oosthuizen (17), ’n plaasmeisie van Senekal, is een van die top-10 finaliste in die Huisgenoot Mej. Tiener 2024-kompetisie.
-
Ruiter klop tientalle
Mignon Thomas, ’n perderuiter van die Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het aan die Western Mounted Games- (WMG) toernooi wat in Parys plaasgevind het, deelgeneem en baie goed presteer.
-
Groep wil Heilbron self mooi maak
Die AfriForum-tak in Heilbron het gedurende Maart weekliks ’n dag opsy gesit om ’n verskil in hul dorp te maak.
-
Pampoen trek die skaal op 291 kg
Die pampoenkampioen van die derde Reuse-pampoenfees wat op 6 April in Vrede aangebied was, is Tielman de Villiers van Vrede. De Villiers se pampoen het die skaal op 291 kg laat kreun. “Dit is die tweede jaar wat ek aan…
-
Hier smul almal in styl
Kroonstadters kan deesdae pinkie in die lug ’n heerlike “high tea” by die Jordaniapark-aftreeoord geniet. Die oord het die koffiewinkel Die Teepot vir die publiek oopgestel.
-
Water eis ’n lewe
Vloedwater en oorstromings weens swaar reën in Kroonstad het ’n lewe geëis en groot skade aangerig.
-
Leaders in journalism selected
The Forum of Community Journalists (FCJ) is thrilled to announce the outcome of its recent annual general meeting (AGM).
-
Swimmers giving their all
Janine Steyn and Ina Prinsloo, two master swimmers from Bethlehem, participated in the 39th South African Masters Swimming Championship that was held at the St Stithians College Aquatics Centre in Sandton, Johannesburg, and performed very well.
-
-
Geniet die ietsie op die tafel
Die afgelope beurtkraglose weke wat burgers ervaar is regtig ’n verligting. Geen geskarrel om rekenaars en selfone vol te laai vir ingeval die kragloosheid hulle oorval nie. Daar heers ’n rustigheid in die algemene werksvloei en dit voel amper of…









