Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Hulp vir kwesbares
Die insameling van komberse vir behoeftiges in die Bethlehem-gemeenskap word weer deur die Bethlehem-tak van die ATKV bedryf. Die jaarlikse kombersprojek is jare gelede deur die tak begin, en jaarliks samel betrokkenes komberse vir behoeftiges in. Vi
-
Komberse, kos en skenkings nodig vir diere
Die DBV in Kroonstad en Bethlehem is afhanklik van skenkings om na hul viervoetige inwoners om te sien. Dit is vir die organisasie ’n voorkeursaak om die diere te voed en te versorg.
-
Besering stuit nie raadslid
’n Raadslid van Kroonstad sterk goed aan nadat hy met ’n stukkende glasbottel deur ’n booswig aangeval en in sy regteroog gesteek is.
-
Kroonstad-rugbyklub onoorwonne
Die Kroonstad-rugbyklub is kookwater in vanjaar se Sandveld-rugbyliga-uitdaging. Die span het vier van hul vyf wedstryde wat reeds gespeel is gewen en in een gelykop gespeel.
-
-
Plan teen diefstal uitgevoer
Vrystaat Landbou (VL) het 16 nuwe private ondersoekers om veediefstal te bekamp, opgelei.
-
Suspects sought after child is shot dead on farm
In an incident on the Lonia Farm in the Ficksburg district, a child (11) was shot dead and six people injured. On Sunday, 21 April, at 21:50, two suspects shot at farm dwellers in their house, then fled the scene…
-
Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks: Trio werp alles in die stryd teen Voortrekker, hokkieseuns skitter
Die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks is weer volstoom aan die gang na afloop van die skolevakansie en op Saterdag 6 April het die Hoërskool Trio gasheer gespeel vir die Hoërskool Voortrekker van Bethlehem.
-
Trekkers blink uit
Die sportspanne van die Hoërskool Voortrekker het die naweek in Kroonstad gaan kragte meet teen spanne van die Hoërskool Trio. Dit was as deel van die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks.
-
Skones leef waardes prakties uit
Die Carli Oosthuizen (17), ’n plaasmeisie van Senekal, is een van die top-10 finaliste in die Huisgenoot Mej. Tiener 2024-kompetisie.







