Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Swem dié winter soos ‘n ysbeer en maak hulporganisasies se harte warm
Op 28 Junie begin vanjaar se Ysbeerswem-geleenthede waardeur swemmers geld help insamel vir verskeie liefdadigheids- en hulporganisasies oor die land heen.
-
Waternood verlam Senekal, inwoners en instellings spartel voort
Inwoners van Senekal en omliggende gebiede sukkel steeds met ’n voortslepende waterkrisis, ná die dorp op Vrydag, 13 Junie weer sonder watervoorsiening was. Dit volg skaars ’n maand ná ’n […]
-
Kunswêreld armer ná Kobus Kotzé se afsterwe
Kobus Kotzé, geliefde kunstenaar, is op 87 in Bloemfontein oorlede. Hy het ‘n beduidende artistieke nalatenskap agtergelaat.
-
Vision for unified sanitation still a blur
Larry Crisp discusses sanitation infrastructure challenges in South Africa, emphasising the potential of closed toilet systems to reduce water wastage and improve public health and dignity through technological advances.
-
Elkeen kan hom beywer vir Bhm
Die Make Bethlehem Beautiful-gemeenskapsorganisasie is besig om Bethlehem stadig maar seker te laat herleef te wille van die gemeenskap en hul dorp. Hulle missie is hoofsaaklik om die Bethlehem-gemeenskap weer […]
-
Matjhabeng keur R4,68 miljard-begroting goed ondanks administrasie
Matjhabeng se skuldlas keer nie goedkeuring van onrealistiese begroting nie
-
Rayno die ‘Rhino’ uit Noord-Kaap aangewys as wêreld se sterkste man
‘n Jong Suid-Afrikaner, oorspronklik van die Noord-Kaap, is die naweek tydens ‘n internasionale kompetisie as die wêreld se sterkste man aangewys.










