VrystaatKroon
-
Elsje, wat met Angelman-sindroom gebore is, het aanvanklik ’n verkoue ontwikkel wat later in ernstige longontsteking ontaard het. Sy is ná ‘n kort siekte op Vrydag 22 Mei in die Mediclinic Bloemfontein oorlede.
-
Members of the police in the Free State are not meeting the necessary firearm training requirements and pose a danger to the public.
-
Selmé Pretorius, DA-wyksraadslid vir die deel van die stad, sê daar kort ‘n impakstudie om die veiligheid van motoriste op die pad te verbeter. Dit kom ná die motorongeluk op 4 Mei waarin Jannie en Zelda van der Linde hier in ‘n ongeluk oorlede is.
-
Authorities say foot-and-mouth disease has now spread across 19 of the 23 municipalities in the province, raising growing concern.
-
The body of an unknown man was retrieved from the Thaba Bosiu mountains in the Free State. Police are requesting assistance in identifying the man.
-
Die derde ronde van die Carling Curriebeker Premier Divisie skop Vrydag in Kimberley af wanneer Griquas en Westelike Provinsie die stryd aansê. Die tuispan is vasbeslote om voort te bou […]
-
Researchers at the National Museum in Bloemfontein have described 62 new species of insects and reptiles over the past five years.
-
Topskole van oor die land heen neem deel aan die Fairtree Super 12 -hokkietoernooi by die Hoër Meisieskool Oranje.
-
‘n Geliefde Afrikaanse skrywer Madelein Rust wie se laaste boek pas op die rak verskyn het, is Woensdag 6 Augustus aan kanker oorlede.
-
Miné Kleynhans wins the 2024 Sasol New Signatures competition, showcasing her exhibition on contemporary mysticism at Pretoria Art Museum.










