Viljee Hugo saam met juffrou Carina du Preez, van die Trio Primêre Skool.
Viljee Hugo saam met juffrou Carina du Preez, van die Trio Primêre Skool.

Talle gr.1-leerders het op Woensdag 14 Januarie met hul skoolklere agter die banke ingeskuif.
Daar was groot opgewondeheid en hier en daar die wat nog onseker was oor dié groot dag. Ouers het nog die geleentheid om foto’s van hul gr.1-leerders se eerste dag van skool na inge.strydom@novusmedia.co.za te stuur.

Jamie-Lee van de Venter van die Trio Primêre Skool.
Wichard van Dorssen van die Trio Primêre Skool.
Lara Masuret van die Trio Primêre Skool in Kroonstad.
Janko Visser van die Primêre Skool Truida Kestell.
Nicolaas Nel van Trio Primêre Skool.
Luhandi (Lulu) Fourie van Trio Primêre Skool.
Shilanri Swart van die Trio Primêre Skool.
Jandré Lubbe van die Trio Primêre Skool.
Mieke-Mari Hattingh van die Trio Primêre Skool.
Anmé Kunz van die Trio Primêre Skool.
Madelie Cronjé van die Trio Primêre Skool.
Viljee Hugo saam met juffrou Carina du Preez van die Trio Primêre Skool.

Sien nog foto’s hier: https://bloemnuus.co.za/kyk-gr-1s-van-2026-deel-fotos-van-hul-eerste-skooldag/

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article