Vrystaatse skoleskuts het goed gevaar op die Suid-Afrikaanse Nasionale Skoleskuttersunie se luggeweer-kampioenskapsbyeenkoms.
“Vrystaatse boere het oor dekades heen gewys dat hulle moeilike klimaatstoestande kan trotseer,” meen Hendrik Knobel van Vrystaat Landbou.
“Om die nommer-een matrikulant in die Vrystaat te wees, laat my baie emosioneel voel.”
WELKOM – Vreemde weerpatrone kom sedert begin November in die Vrystaat voor. Die nuutste hiervan was op Dinsdag 2 Desember waar ‘n hewige storm omstreeks 14:45 in Welkom en die…
Onder die 1 422 verdagtes wat in hegtenis geneem is, was 388 gesoekte verdagtes. Dit sluit in 101 verdagtes wat gesoek is vir aanranding, 21 vir verkragting, en ander vir…