Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Teen beauty crowned
Simoné Denner (14) was crowned as the first Miss Teen Goldfields 2018. Simoné is a Gr.?8 learner at the Goudveld-Hoërskool in Welkom. She will represent the Goldfields at various occasions as Miss Teen Goldfields and she is a proud supporter…
-
Paar moes baba weer begrawe ná lykies omgeruil is
’n Erg getraumatiseerde paartjie van Odendaalsrus wat aan die begin van September hul eersgeborene aan die dood moes afstaan, het nou regsadvies ingewin nadat hulle dié week met skok verneem het dat hulle die verkeerde baba begrawe het.
-
Schalk kom Welkom toe
Schalk Bezuidenhout, die krulkopkomediant met sy kenmerkende truitjies en skerp tong, is die mees opwindende nuwe stem in Suid-Afrikaanse stand-up. Hy tree Woensdag 26 September by die Ernest Oppenheimerskuburg in Welkom op.
-
Volksblad matrikulant van die jaar finalis
Gekies as finalis: Ans-cilé du Plessis, ’n leerling aan die Goudveld-Hoërskool, is as een van die finaliste in die Universiteit van die Vrystaat (UV) en Volksblad se Matrikulant van die Jaar-kompetisie aangewys. Die standaard van die kompetisie is baie hoog…
-
Festival big success
The annual Makiti Kontrei Festival is three years old and is one of the Amari School’s biggest fundraising projects. Approximately 9?000 people attended the fesitival this year. “Were it not for the dedicated support of our staff and volunteer crew,…
-
Kraai (weer) koning)
Die Goudveld-Hoërskool se o.17-sewesrugbyspan is die tweede jaar agtereenvolgens as die wenner van die Griffon-sewesrugbytoernooi gekroon. Dié span het die Hoërskool Voortrekker van Bethlehem in die halfeindstryd met 38?–?5 geklop, en op Saterdag 1 September in die eindstryd teen die…
-
Philanthropist donates paintings
Local philanthropist Pauline Mattana has donated three oil paintings by Theo Kleynhans, a well-known South African artist, to be raffled to raise much-needed funds for the Goldfields Hospice. The raffle will form part of the Goldfields Hospice’s 30-year celebrations. The…
-
Juanita to perform for CLAWS
Juanita du Plessis will perform at the Ernest Oppenheimer Theatre on Thursday, 20 September, at 19:00. Her performance, 20 Jaar, Treffers van 2008 – 2018, will be in aid of Claws Animal Welfare. Tickets cost R120 per person and are…
-
Verwerf doktorgraad
Oud-Goudvelder Gerda van Niekerk het Donderdag (06/09) haar LLD-graad in regte aan die Universiteit van Pretoria (UP) ontvang. Haar navorsing het die geskiedenis en ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB), spesifiek met betrekking tot die finansiëlestabiliteitmandaat van die SARB, ondersoek.…
-
Train accident leaves two injured
Two men were injured on Monday (10/09) morning when the truck they were travelling in was hit by a train while the truck was crossing the tracks near the President Brand Mine outside Welkom. “ER24 paramedics, along with other services,…










