Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Forum to get city in shape
“We want to start with the basics. We need to stand up and take responsibility. We are passionate about this town. We need to turn things around and walk away from the negativity.”
-
Olimpiese Spele wink vir jong vegter
Keagan se veelsydigheid en uiters mededingende geaardheid as sportman het tot dusver verseker dat hy op ’n jong ouderdom reeds twee Suid-Afrikaanse titels, Suid-Afrikaanse kleure in skyfskiet van die Suid-Afrikaanse Jagtersvereniging en Suid-Afrikaanse kleure in RCFAI ontvang het.
-
Atlete en stappers welkom
Die Anco-ultra-marathon begin Saterdag (12/03) om 05:30, met die Goudveld Multisport-klubhuis in Disastraat, Welkom, as wegspringpunt.
-
Taxigeweld lei tot roof, aanranding en GBV in Welkom sakekern
Woensdag 9 Maart was chaos in die Welkomse sentrale sakekern. Taxibestuurders het ‘n staking gereël wat gewelddadig geëindig het, Oos-Kaapse taxibestuurder is met ‘n mes gesteek, kontant is beroof, ses taxibestuurders in hegtenis geneem en agt minibustaxis is geskut.
-
Suspect caught with stolen goods
A suspect suspected of stealing cleaning supplies from Bongani Hospital, Welkom, was apprehended with a boot full of cleaning detergents and toilet paper.
-
-
Nampo vanjaar terug met vol program
Die Nampo Oesdag by Bothaville sal vanjaar, ná twee jaar se afwesigheid, weer aangebied word en vir die eerste keer sal mense die oesdag oor vyf dae kan besoek.
-
-
-










