Gekies as finalis: Ans-cilé du Plessis, ’n leerling aan die Goudveld-Hoërskool, is as een van die finaliste in die Universiteit van die Vrystaat (UV) en Volksblad se Matrikulant van die Jaar-kompetisie aangewys. Die standaard van die kompetisie is baie hoog en die finaliste is op grond van hul uitstaande prestasie in akademie, leierskap, sport en kultuur, asook gemeenskapsbetrokkenheid, gekies.
Volksblad matrikulant van die jaar finalis
Madli Grobbelaar
|

Volksblad matrikulant van die jaar finalis
Madli Grobbelaar
|

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Spertyd kom nader vir topmatrikulante
Matriekuitblinkers van oor die land heen moet nou vinnig spring om hulle vir die 42ste…
by
Siska Martinon
-

Kompetisie gee ‘onregverdige voordeel’
“Die lewe is nie regverdig nie, en hierdie prestasie (om die Matrikulant van die Jaar-kompetisie…
by
Siska Martinon
-

Topmatrikulante kry bonustyd om in te skryf
Die sluitingsdatum van die 42ste Matrikulant van die jaar-kompetisie is na Vrydag 11 Augustus uitgestel.
by
Siska Martinon
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.
