Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Dosent (28) van Welkom steeds vermis
Drie verdagtes het in die Virginia-landdroshof in verband met die kaping en ontvoering van ’n dosent van die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) se Welkom-kampus verskyn.
-
Steun jeug met aksie
Die Desert Wings-motorfietsklub het ’n uitreikaksie ten bate van die Welkom-jeugsentrum by die Hot Spot in Fuelstraat gehou. Daar was ’n massarit en kontant, kos, toiletware en komberse is ingesamel en aan die jeugsentrum oorhandig.
-
Maak hul reg vir teenstanders
Drie lede van die Excalibur-skietklub is in die Proteaspan wat van 24 Julie tot 4 Augustus in die Tjeggiese Republiek gaan deelneem.
-
Wêreld sy volgende kryt
Keagan Smith (16), gr. 11-leerling aan Welkom-Gimnasium het onlangs deur Ring Contact Fighting Arts International, sy presidensiële Protea-kleure in skopboks ontvang.
-
Spelers blink uit in kragmetings op rugbyveld
Die Griffons se o.18-rugbyspanne het uitstekend gevaar in die jaarlikse Akademie- en Cravenweek-toernooi.
-
Hawks descend on trio
A Matjhabeng municipal employee and two service providers were arrested by the Welkom Hawks on charges which include fraud and forgery.
-
All in Welkom and surrounds invited to do their part on Mandela Day
Mandela Day is here, so ready those hands and do some good.
-
Frans Steyn hang sy rugbystewels op
Die Vrystaatse rugbyliefling, Frans Steyn (36) het Dinsdagaand op sosiale media sy uittrede uit beroepsrugby bevestig.
-
Man van Welkom dood toe skoot afgaan
Die polisie in Welkom doen ’n geregtelike doodsondersoek ná ’n man van Welkom, Derrick Henderson (57), aan ’n skietwond dood is.
-
Three men arrested in Welkom for selling a stolen trailor
Three men were arrested for possession of suspected stolen property.










