Die Desert Wings-motorfietsklub het ’n uitreikaksie ten bate van die Welkom-jeugsentrum by die Hot Spot in Fuelstraat gehou. Daar was ’n massarit en kontant, kos, toiletware en komberse is ingesamel en aan die jeugsentrum oorhandig.
Steun jeug met aksie
|

Steun jeug met aksie
|

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Goudvelders vat hande vir diere
Meer as R17 000, kos en komberse is vir die Claws-dierebeskermingsorganisasie tydens ’n spitbraai- en…
by
Vistaon
-

Geld by skool gevat
In die vroeë oggendure van Saterdag 4 Mei is daar by die Goudveld-Hoërskool se instapkluis…
by
Vistaon
-

Riool vloei in natuurlike hulpbronne veroorsaak moontlike siekte-uitbrekings in Matjhabeng
Die rioolkrisis in die Matjhabeng-munisipaliteit het in 'n ernstige gesondheidskrisis ontaard. Riool vloei in natuurlike…
by
Vistaon
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.
