Drie lede van die Excalibur-skietklub is in die Proteaspan wat van 24 Julie tot 4 Augustus in die Tjeggiese Republiek gaan deelneem. Van links is Nick Schoonwinkel, Theuns Delport en Robin Crabb. Theuns is ’n junior, en dit is Nick se negende wêreldkampioenskap. Robin is die president van die Suid-Afrikaanse presisiesportskiet-federasie (SAPSSF).
Maak hul reg vir teenstanders
|

Maak hul reg vir teenstanders
|

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Conie gaan telling hou
Coenie Schoonwinkel, ’n lid van die Excalibur-skietklub, is as die hooftellinghouer gekies wat van 24…
by
Marti Willon
-

Skuts sit wêreld ore aan
Die Suid-Afrikaanse dooierus-skietspan het van 24 Julie tot 4 Augustus aan die Wêreldfederasie vir Randslag-…
by
Marti Willon
-

Vergooier een van bestes
’n Jong Welkomse langafstand-vergooier, Freddie Nel, word as een van die topvergooiers in die land…
by
Vistaon
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.
