Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Aangekeer
Die polisie het ’n bakkie van die pad laat trek en opgesnyde swaardiens-staalmasstutte, wat 523 kg weeg, agterop gevind. Gereedskap is ook gevind. Nog klagte is teen die bestuurder gelê ingevolge die Nasionale Padverkeerswet
-
-
Hou skool se naam hoog op streek-atletiekbyeenkoms
Elf atlete van die Primêre Skool Naudeville het uitstekend gevaar op die Lejweleputswa-atletiekbyeenkoms op 24 Februarie. Van links is Ohwabile Hlelani (eerste in verspring o.10), Anandi Jacobs (vierde in verspring o.10), Amohelang Kolobi (vierde in verspring o. 11), Michaela du…
-
Blink in die besonder uit
Op die Laerskool Odensia se kleureatletiekbyeenkoms het vier leerlinge die hoogste eer ontvang. Van links is Elandri Grobbelaar (junior victrix ludorum), Louis Oosthuizen (junior victor ludorum), Sue-Ann Labuschagne (senior victrix ludorum), Vuyisile Manjo (senior victor ludorum).
-
Onluste kan steeds vererger
Wat veronderstel was om ‘n vreedsame protesoptog vanuit Kgotsong te wees oor die beweerde korrupte bedrywighede by die Nala- plaaslike munisipaliteit, het vinnig in ‘n plundery van winkels ontaard.
-
Cameras to secure Welkom
The implementation of a comprehensive closed-circuit television (CCTV) camera project estimated to cost in the hundreds of thousands of rands was top of the agenda at a recent high-level meeting between the police, the Community Policing Forum (CPF),
-
-
-
Local water crisis now to be addressed
The Matjhabeng Local Municipality is now being compelled to take decisive action on the ongoing water crisis plaguing the region.









