Elf atlete van die Primêre Skool Naudeville het uitstekend gevaar op die Lejweleputswa-atletiekbyeenkoms op 24 Februarie. Van links is Ohwabile Hlelani (eerste in verspring o.10), Anandi Jacobs (vierde in verspring o.10), Amohelang Kolobi (vierde in verspring o. 11), Michaela du Toit (derde in hoogspring o.13), Mia Best (eerste in spiesgooi o. 13), Magdalise Ras (vierde in diskus o.13), Johnathan Odendaal (derde in verspring o. 11), Keegan Keyser (tweede in hoogspring o.11), Dean Louw (eerste in gewigstoot o.11), Dawie Viljoen (vierde in diskusgooi o.12 en tweede in gewigstoot) en Dohandré Janse van Rensburg (eerste in gewigstoot o. 13 en diskusgooi).
Hou skool se naam hoog op streek-atletiekbyeenkoms
|

Hou skool se naam hoog op streek-atletiekbyeenkoms
|

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Leerlinge blink uit
Die Goudveld-Hoërskool was tweede uit 29 skole op die SHS-uitnodigingsbyeenkoms wat op Sondag 2 Februarie…
by
Marti Willon
-

Atlete nael, spring en gooi hul pad oop na plek in die Vrystaat-atletiekspan
Altesaam 17 van Welkom-Gimnasium se topatlete is vir die Vrystaat-span gekeur:.
by
Vistaon
-
Atletiek weer op dreef
Hoërskole-atletiek in die Goudveld is ná twee jaar van stilstand voluit aan die gang.
by
Vistaon
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.
