Twee mans, onderskeidelik 41 en 62 jaar oud, is op 8 Februarie in hegtenis geneem met vermoedelik gesteelde eiendom in hul besit. ’n Saak van die besit van vermoedelik gesteelde eiendom, asook die peuter met en die beskadiging of vernietiging van noodsaaklike infrastruktuur, met ’n bykomende klag van oortreding van die immigrasiewet, is by die Thabong-polisiestasie geopen. Die polisie het ’n bakkie van die pad laat trek en opgesnyde swaardiens-staalmasstutte, wat 523 kg weeg, agterop gevind. Gereedskap is ook gevind. Nog klagte is teen die bestuurder gelê ingevolge die Nasionale Padverkeerswet.
Aangekeer
|

Aangekeer
|

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Vrystaatse polisie behaal verskeie suksesse
Verskillende wetstoepassers is ontplooi om onwettige mynbou in die Vrystaat te polisieer.
by
Vistaon
-

Verdagtes vasgetrek
Lede van Welkom Openbare Orde Polisiëring was besig met sigbare polisiëring toe hulle inligting van…
by
Marti Willon
-

Twee vas vir diefstal
Tydens ’n gesamentlike intelligensie-gedrewe operasie buite Odendaalsrus het vier gespesialiseerde polisie-eenhede beslag gelê op 2…
by
Vistaon
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.
